GENIET SOMER 2022

CatchCook Restaurant en Beach Bar in samewerking met Heineken en Savanna bied aan die Musiek Skouspel van die jaar in Desember 2022 op Struisbaai! 

Bespreek nou jou daaglikse of seisoenkaartjes. Seisoenkaartjies is geldig vir die maand van Desember en sluit Oujaarsdag uit.

catchcook timetable

CATCH COOK BOMA
DESEMBER MUSIEK KALENDER 2022

Seating Notice: Seating is not guaranteed. Boma events days are first come first served. 

EDIAN DJ AND MC. WYNAND WINDPOMP. RENIER GREEFF. LOUW VAN DEN HEEVER. VELVET BLOHM. GIAN GROEN. JACO TOSEN. DIE WILDBERRIES. LEN MULLER. KARLIEN HUSSELMAN. JENNIFER ZAMUDIO. DESMOND WELLS. THYS DIE BOSVELDKLONG. LIZA STRUWIG. LOUW VAN DEN HEEVER. KARLIEN AND ANTHONY. MILLENNIUM BAND. JUANITA DU PLESSIS. LJ. JAY. LEN MULLER. JUAN BOUCHER. DASSIE. NEELS MOIR. BOSVELD PELLE. FRANCOIS HAYES. LIANIE MAY. JAKKIE LOUW EN VELE MEER…

JOU SEISOENKAARTJIE GEE VIR JOU TOEGANG TOT ALLE* SOMER SESSIES EN MUSIEKDAE – 11 TOT 30 DES 2022.

SLEGS 100 BESKIKBAAR