CatchCook Restaurant in samewerking met Heineken bied aan die Musiek Skouspel van die jaar in Desember 2023 op Struisbaai! 

LIANIE MAY. JENNIFER ZAMUDIO.  GERHARD STEYN. SUNSET SWEAT SHOP. FATMAN. RYNO VELVET. LIZA STRUWIG. NIC STEVENS. JAKKIE LOUW. MILLENNIUM BAND. LOUW VAN DEN HEEVER. JUAN BOUCHER. HENNIE DE BRUYN & ORKES. AFRIKAANS WIL DANS. SHANE HARTNICK. VILJOEN & BAND. DIE BROERS. DIE WILDBERRIES.

DESEMBER MUSIEK KALENDER 2023

Sitplekkennisgewing: Sitplek word nie gewaarborg nie. Boma geleenthede dae is eerste kom eerste bedien. Kinders onder die ouderdom van 12 is gratis

Kaartjies beskikbaar by die deur