This event has passed
FEATURED

Wicus van der Merwe

Start
April 16, 2022 6:00 pm
End
April 17, 2022 12:00 am
Address
Catch Cook Restaurant, Kusweg Noord Street, Struis Bay, South Africa   View map
Phone
+27 28 435 6960
Covid Protocols
Covid protocols will be in place. No mask no entry. Sanitisers will be available throughout the venue.
Terms and Conditions
Please click here for our terms and conditions.

R100,00

Ons Struisbaai Somer Sessies belowe om om jou vakansietyd ‘n fees te maak! Met lekker musiek, goeie vermaak, smaaklike kos en yskoue drankies sal die Catch Cook Restaurant se Beach Boma sorg vir ‘n ongelooflike tyd.

Wicus van der Merwe is op die verhoor op Saterdag 16 April 2022. Maak seker jy kry jou kaartjies in tyd… Beperkte sitplekke beskikbaar.

In stock

Ticket Total
Category:

Status

Schedule

12:00 - Beach Boma maak oop vir lekker yskoue drankies, heerlike kos en goeie tye

18:00 - Wicus van der Merwe op die verhoog

Details

Willem Jacobus van der Merwe (Wicus) is gebore op Clanwilliam op 17 Julie 1972, eersteling vir pa Tolla en ma Marieta van der Merwe. My ma het van kleins af gesê ek het nie ‘n skaam haar op my kop nie, so dit was seker onafwendbaar dat ek op een of ander manier op die verhoog sou beland. ‘n Baie soet kleuter wat van die eerste nag af deurgeslaap het.