Details
Reeds op hoƫrskool het hy saam met Viljoen Retief, Christiaan Wood en Colin Johnson die musiekgroep Stone Analysis gestig.
R100,00
Ons Struisbaai Somer Sessies belowe om om jou vakansietyd ‘n fees te maak! Met lekker musiek, goeie vermaak, smaaklike kos en yskoue drankies sal die Catch Cook Restaurant se Beach Boma sorg vir ‘n ongelooflike tyd.
Jakkie Louw is op die verhoor op Saturdag 30 April 2022. Maak seker jy kry jou kaartjies in tyd… Beperkte sitplekke beskikbaar.
In stock
12:00 - Beach Boma maak oop vir lekker yskoue drankies, heerlike kos en goeie tye
18:00 - Jakkie Louw op die verhoog
Reeds op hoƫrskool het hy saam met Viljoen Retief, Christiaan Wood en Colin Johnson die musiekgroep Stone Analysis gestig.