FEATURED

Die Rooiwynprofeet

Start
April 17, 2022 1:00 pm
Address
Catch Cook Restaurant, Kusweg Noord Street, Struis Bay, South Africa   View map
Phone
+27 28 435 6960
Covid Protocols
Covid protocols will be in place. No mask no entry. Sanitisers will be available throughout the venue.
Terms and Conditions
Please click here for our terms and conditions.

R50,00

Ons Struisbaai Somer Sessies belowe om om jou vakansietyd ‘n fees te maak! Met lekker musiek, goeie vermaak, smaaklike kos en yskoue drankies sal die Catch Cook Restaurant se Beach Boma sorg vir ‘n ongelooflike tyd.

Die Rooiwynprofeet is op die verhoor op Sondag 17 April 2022. Maak seker jy kry jou kaartjies in tyd… Beperkte sitplekke beskikbaar.

In stock

Ticket Total
Category:

Status

Schedule

12:00 - Beach Boma maak oop vir lekker yskoue drankies, heerlike kos en goeie tye

18:00 - Die Rooiwynprofeet op die verhoog

Details

I’m a professional artist with a fresh sound performing your favourite hits, while mesmerizing audiences with a couple of my own songs.