SOMER SESSIES

Louw van den Heever

Start
December 26, 2023 8:00 pm
End
December 26, 2023 10:00 pm
Address
31 Kusweg Noord St, Struis Bay, 7285   View map
Phone
028 435 6960

R100,00

Louw van den Heever is verheug om die bekenstelling van sy nuwe lied MY HARTKLOP, aan te kondig. Hierdie Afrikaanse musikant het weereens die harte van aanhangers regoor die hele land verower met ‘n treffer wat die siel sal aanroer.

Category:

Sponsors

Status

Schedule

26 Dec 20h00 Louw van den Heever