SOMER SESSIES

Jennifer Zamudio

Start
December 20, 2023 8:00 pm
End
December 20, 2023 12:00 am
Address
31 Kusweg Noord St, Struis Bay, 7285   View map
Phone
028 435 6960

R180,00

Jennifer is gebore in Gansbaai, Suid-Afrika en het grootgeword aan die Weskus dorpie Laaiplek / Velddrif. Hierdie gewilde Afrikaanse Sangeres het reeds in 2000 haar debuut in die Afrikaanse Musiekbedryf gemaak as “Die Singende Pers Sensasie”.

Category:

Sponsors

Status

Schedule

20 Dec 20h00 Jennifer Zamudio