SOMER SESSIES

Jakkie Louw

Start
December 22, 2023 8:00 pm
End
December 22, 2023 10:00 pm
Address
31 Kusweg Noord St, Struis Bay, 7285   View map
Phone
028 435 6960

R180,00

Jakkie Louw (gebore 20 Mei 1979 te Oudtshoorn) is ‘n Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en akteur. Hy het aan Hoërskool D.F. Malan gematrikuleer en het na skool B.Com Algemeen aan die Universiteit van Stellenbosch gestudeer Hy is bekend vir treffers soos “Drie Pikkewyne”, “Bamboesbos”, “Gemaak in SA”, “Voshaarnooi” en die “Hoendersong”.

Category:

Sponsors

Status

Schedule

22 Dec 20h00 Jakkie Louw